Blog Posts: AFRIKAANSE RESEPTE


Afrikaanse resepte, maklike geregte, keurige kampkos, boskos, veldkos asook smaaklike tradisionele resepte, meeste met inleidende stories. Resepte van vriende asook ou familieresepte en geregte uit streek en kontrei word ook hier gedeel. Daar is min dinge so lekker soos ‘n gesellige kuier saam met goeie vriende en ‘n smaaklike gereg, met jou gunsteling drankie byderhand. Gebruik hierdie resepte as ‘n riglyn en verander of pas dit maar aan, solank jy die voorbereiding geniet en die kos lekker smaaklik is.
BRAAIBROODJIE – DARREL SE SPOOKASEM
BRAAIBROODJIE – DARREL SE SPOOKASEM
by Johan van der Walt
Read More
RUMPSTEAK - GERRIE SE BRAAI WENKE
RUMPSTEAK - GERRIE SE BRAAI WENKE
by Johan van der Walt
Read More