Afrikaanse artikels, stories, nuus en bydraes oor natuur-en wildlewe, akkommodasie, reis-aangeleenthede in Suid en Suidelike Afrika deur Wildlife South Africa
 
About Safari Link CC
 
 
 
Waar die Leeus Afrikaans verstaan. Die beste van Weg (1)
 
Sonbrand en Braaiboud. Die beste van Weg (2)
 
Op die Agterpaaie,  Dana Snyman
 
 
 

AFRIKAANSE BYDRAES

Kampvuur. Kopiereg: Eric Reissinger

ARTIKELS, STORIES & NUUS

Welkom by ons Afrikaanse artikels, stories, nuus en bydraes! Wildlife South Africa wil graag hier met julle in Afrikaans gesels.

Ons beplan om gereeld artikels, stories, nuus en bydraes oor natuur-en wildlewe, akkommodasie en reis-aangeleenthede, in Suid Afrika, asook Suidelike Afrika, hier te plaas.

Stuur vir ons julle stories en vertel ons van interessante ervarings en gebeurtenisse met betrekking tot akkommodasie, reis, natuur–en wildlewe in Suid en Suidelike Afrika.

Ons nooi julle ook uit om kommentaar op ons artikels te lewer. Hou in gedagte dat ons julle stories en of kommentaar moontlik mag publiseer na gepaste redigering.

Jongste Bydraes:
WALVIS SPRING OP SEILJAG IN TAFELBAAI
Walvisse spring gereeld uit die water, maar dit gebeur selde dat hulle tot op ’n seiljag of boot spring.

20 Julie 2010


LOS ONS RENOSTERS!
Viëtnamese renosterhoringsmokkelaar vir tien jaar tronk toe gestuur.

2 Julie 2010


HIËNAS – MEER AS NET AASDIERE
In die Kalahari is ook geskat dat sowat 73% van die hiënas se prooi, diere was wat hulle self gejag en doodgemaak het.

23 Junie 2010


PRYSE STYG SKERP AS JY TOERIS IS
Dit is n kortsigtige benadering en eienaars van sekere restaurante doen Suid Afrika se reputasie as ’n toerismebestemming skade aan, as dieselfde produk (kos en drank) teen verskillende pryse vir buitelanders en vir Suid Afrikaners aangebied word.

17 Junie 2010


EISJ-MAN GAS OP VANJAAR SE ROYAL MCNAB
Tussen sonop en sononder - ’n rooiribbok, ’n bergpatrys én ’n reënboogforel.

17 June 2010


KIM BEWAAR NATUURLEWE OP FILM
Harry Wolhuter was een van die eerste veldwagters in die Krugerwildtuin.

5 Junie 2010


DONKER IS ’N TYD VAN LEWE EN DOOD
Deur die loop van die nag is daar af en toe ’n gekonsentreerde gefladder en geskel, en dan is dit gou weer stil.

2 Junie 2010


JAN DIE FISKAAL
‘n Paar vere het stadig grond toe gesweef en daar het ‘n stilte oor die veld neergedaal…..

20 Mei 2010


MUISHONDE OP ‘N SKAAPPLAAS
Wanneer laas, indien ooit, het jul ‘n muishond raakgeloop?

Artikel deur “Piet”.

20 Maart 2010


‘VERSKUIF DIE BOBBEJANE BY BEITBRUG’
Sommige van die bobbejane in die groot troppe (sowat 200 en meer), maak glo selfs van die motoriste se bagasie oop op soek na kos.

9 Maart 2010


INDIESE SPREEUS NEEM SA OOR
Die Indiese spreeus is ’n indringerspesie en word deur baie beskou as ’n bedreiging vir inheemse voëlsoorte.

4 Maart 2010


HY KYK DIE HAAI IN DIE OË WAT HOM BYT
’n Jong branderplankryer het van aangesig tot aangesig gekom met die haai wat hom aan die been gebyt het.

19 Februarie 2010


‘DAAR IS ’N GEVOEL VAN HULPELOOSHEID’
Sedert 1 Januarie 2010 is minstens 25 renosters doodgemaak deur wildstropers.

16 Februarie 2010


DIS OORLOG NÁ STROPING VAN HORINGS
Vrystaatse natuurbewaarders het gister saam met die Groen Skerpioene en die polisie se elite-ondersoekeenheid, die Valke, oorlog teen wildstropers verklaar

4 Februarie 2010


REGERING GEE LISENSIE VIR MYN OP ERFENISGEBIED
SA Regering gee goedkeuring aan Australiese Mynmaatskappy.

Is dit die einde van Mapungubwe as bewaringsgebied, Nasionale Park, as UNESCO Wêrelderfenisgebied, asook die einde van die reuse oorgrensbewaringsgebied en ooreenkoms tussen 3 lande – Suid Afrika, Botswana en Zimbabwe?

3 Februarie 2010


2 RENOSTERS SE HORINGS GESTROOP IN EEN NAWEEK
Wildboere is moedeloos oor renosterstropery in die land.

1 Februarie 2010


KNEWEL-KABELJOU GEVANG EN TERUGGEGOOI
Die oupa van alle kabeljoue, amper twee meter lank, is gevang naby die monding van die Kabeljous-rivier.

23 Januarie 2010


BEFOETERDE OLIFANT SMYT VROUE SE KAR OM
Die voorval het verlede Sondag plaasgevind in Pilanesberg-wildtuin.

17 Januarie 2010


HAAI VERSKEUR TOERIS
“Hy het van onder gekom en die man gegryp.

13 Januarie 2010


‘KROKODIL!’ – TOE VERDWYN VROU
Slegs ’n rimpeling op die water is gesien waar sy sekondes tevore in die Olifantsrivier geswem het.

4 Januarie 2010


GEVEERDE- EN ANDER TUINBESOEKERS
‘n Swartsperwer het hom eergister hier tuisgemaak, met ʼn duif as maaltyd

Artikel deur "Piet"

7 Desember 2009


RENOSTERS GESKIET IN STROOPTOG NABY FICKSBURG
Nadat die renosters geskiet is, het die stropers die horings verwyder.

4 Desember 2009


DOODSKLOK LUI OOK VIR DOEGONG
Waar walvisse, haaie, dolfyne en seeskilpaaie eens volop aan Mosambiek se kus was, word talle spesies nou deur uitsterwing bedreig.

2 December 2009


BRITTE HOF TOE NADAT HULLE VIR LEEUS SKRIK
Hulle was “blootgestel aan die onmiddellike gevaar van wilde leeus”.

18 November 2009


DIÉ VISLEKKERNY HOORT NIE OP JOU SPYSKAART
Blouvintuna hoort in die see en nie op jou bord nie.

9 November 2009


VIER LEEUS VREK AAN HONDESIEKTE
Die sterftes is beperk tot twee troppe leeus in die Kgalagadi - Oorgrenspark

6 November 2009


EKOLOGIESE RAMP: FLAMINKIES VERSUIP
Verhoogde invloei van rioolwater is een van die redes dat groot gedeeltes van die Flaminke se kunsmatige broei-eiland onder water is.

5 November 2009


WILDTUIN LEKKERTE - LAFENIS VIR DIE STADSBEWONER
Bo strek die melkweg newelagtig en wasig, ligjare ver...

Artikel deur "Piet"

12 Oktober 2009



PASOP VIR DAARDIE LEKKER BRAAIHOUT!
…dit mag dalk Tambotie wees.

6 Oktober 2009


MOETIEHANDEL BEDREIG OOK AASVOËLS
Daar is net minder as 2 000 aasvoëls, waarvan 250 broeipare is, in die die Oos-Kaap provinsie oor.

25 September 2009


WATERKRISIS IN SA GROTER KATASTROFE AS ESKOM-KRAGTEKORT
Rioolvuil is een van die grootste oorsake.

21 September 2009


PASOP VIR DAARDIE LEKKER BRAAIHOUT!
…dit mag dalk Tambotie wees.

17 September 2009


APIES EN VOËLS
Nagapies is nagdiertjies en floreer waar Soetdorings voorkom.

Artikel deur “Piet”.

11 September 2009


LIEFDE VIR DIE NATUUR
Word die natuur nog na waarde geskat?

Bydrae deur “Piet”

2 September 2009


KIMBERLEY SE FLAMINKE BEDREIG DEUR STYGENDE WATERVLAK
Die Kamfersdam buite die stad se se watervlak styg erg weens rioolwater wat hier ingepomp word.

26 Augustus 2009


BOSVELDHOUT EN BRAAIVLEIS VURE
Vandag wanneer ons gesellig wil kuier word die braaihout aangedra en gepak……..

Artikel opgediep uit “Piet” se skatkis van stories en staaljies

24 Augustus 2009


KROKODILKARKASSE OOK IN SABIE GEKRY
Groot kommer heers nadat twee krokodilkarkasse eergister in die Sabierivier in die suide van die Krugerwildtuin gekry is.

22 Augustus 2009



HENGELAARS VERNIEL EILAND IN RIVIER
Die eiland in die Vaalrivier, wat deel is van die bewarea van die erfenisgebied van die Vredefort-koepel, se plantegroei en natuurlike habitat van verskillende soorte voëls word bedreig

11 Augustus 2009


SA-FOTOGRAAF GLO VAS IN NAM
Volgens Seal Alert is ‘n Suid-Afrikaanse fotograaf Dinsdag in hegtenis geneem naby Cape Cross in Namibië, nadat hy blykbaar fotos van ‘n fabriek geneem het waar robpelse en –vleis verwerk word.

7 Augustus 2009


BOME-BLAPS: ‘SKIES, FOUTE SAL INSLUIP’
Eers Geelhoutbome in die Drakensberge en nou “per ongeluk” ook Transvaalse Boekenhoutbome buite Rustenburg, met dodelike gif “per ongeluk” verkeerdelik uitgeroei, deur Werk vir Water spanne.

6 Augustus 2009


BEKENDE VOËLKENNER HERSTEL NIE NÁ OPERASIE
Die voëlkykwêreld is geskok deur die dood van mnr. Ben de Boer (43), bestuurder van die Limpopo-voëlkyk-roetes.

3 Augustus 2009


VELDWAGTERS KRY 7DE KARKAS IN KZN-PARK
Renosterstropery mag dalk vanjaar die ergste wees in 15 jaar.

25 Julie 2009


GROOT KERNKRAG-PLANNE
Drie groot kernkragsentrales word beplan aan Suid-Afrika se kus.

24 Julie 2009


BLOMME VERRAS NAMAKWALAND VANJAAR VROEG NÁ REËN
Van Garies tot Kamieskroon is daar al kol-kol blomme.

23 Julie 2009


SA MAN BEBOET OOR ROBSLAGTING-FOTO’S
Hulle is gearresteer terwyl hulle foto’s geneem het van jagters wat Kaapse pelsrobwelpies met knuppels oor die kop slaan.

21 Julie 2009


RENOSTERS IN SA AFGEMAAI
Renostersluikhandel het sedert 2008 dramaties toegeneem.

18 Julie 2009


STROPERY VAN WITRENOSTERS STYG SKERP IN 2009
Volgens 'n voorlegging aan Cites maak stropers nou gemiddeld 12 renosters per maand in Suid-Afrika en Zimbabwe vrek.

15 Julie 2009


KRUGER-EIS LEI TOT ONNODIGE ONSEKERHEID
Die park is ’n toerisme-melkkoei wat deur die toestaan van ’n grondeis tot ’n brandsiek donkie gereduseer kan word.

10 Julie 2009


HAAI BYT BRANDERRYER IN BOBEEN
’n Branderryer is by Jongensfontein deur ’n witdoodshaai aangeval.

9 Julie 2009


‘ONS KAN NIE ONS WATERBRONNE SÓ BLY VERNIETIG NIE’
Koor van protes teen die planne van Bongani Minerals om ’n tungstenmyn naby die skilderagtige Verlorenvlei by Elandsbaai aan die Kaapse Weskus te begin.

30 Junie 2009


NAMIBIË SE SUIDE HET WEER RENOSTERS
Vier swartrenosters is onlangs vrygelaat in die Gondwana Canon-park in die omgewing van die Visrivier-canyon.

25 Junie 2009


MINISTERS TEKEN VERDRAG WAT PARK HERDOOP
Die Limpopo-Shashe-oorgrenspark is herdoop tot die Groter Mapungubwe-oorgrensbewaringsgebied.

23 Junie 2009


KROKODILLE BEGIN WEER IN WILDTUIN VREK
Krokodille het weer begin vrek in die Olifantsrivierpoort, Krugerwildtuin, presies ’n jaar ná die massavrekte van krokodille in die winter verlede jaar.

19 Junie 2009


‘SA MOET NOU NA GEBLIKTE LEEUS OMSIEN’
As “laaste uitweg” moet die leeus ’n genadedood toegedien word en die rekening...moet aan die regering gestuur word.”

17 Junie 2009


GEBLIKTE LEEUJAG OP END
Die einde van die pad het nou vir Suid-Afrika se sowat 123 leeuboere en 3 000 “geblikte leeus” aangebreek.

12 Junie 2009


BLOUKRAANVOËLS BEDREIG DEUR KLIMAATSVERANDERING
Ander bedreigings is vergiftiging, kragdrade, heinings, baaltou en mense wat die voëls aanhou.

11 Junie 2009


TALLE VOËLS BEDREIG
Uitwissing staar nou meer voëlspesies as ooit tevore in die gesig.

27 Mei 2009


GOEIE WILDPRYSE ONDANKS TAAI TYE
Professionele wildboere is bereid om heelwat op te dok vir goeie gehalte wild.

26 Mei 2009


STRYD TEEN MYN BY MAPUNGUBWE DALK NA HOË HOF
COAL OF AFRICA wil steenkoolmyn begin op die oewer van Limpopo rivier.

12 Mei 2009


PLAN VIR ENORME BEWARINGSGEBIED
Die gebiedswaters van Suid Afrika rondom die Prins Eduard-eilandgroep in die Suidelike Oseaan word moontlik een enorme bewaringsgebied.

9 Mei 2009


VOËL VAN DIE JAAR KLEURRYK
Die gewone Janfrederik is gekies as die voël van die jaar

5 Mei 2009


SEEKOEI VAL STAPPERS AAN IN KRUGER WILDTUIN
Klaarblyklik het die seekoei uit die water op die stappers afgestorm.

14 April 2009


GIDS GESTRAF OOR TOERIS
Ongekwalifiseerde Veldgids en hotel-groep, skuldig aan strafbare manslag en aan oortreding van die Toerismewet.

27 Maart 2009


SOOS DIE WATER STYG, STYG DIE MENS-NOOD
Die menslike tragedie in die vloedgeteisterde noorde van Namibië vererger steeds.

27 Maart 2009


NAVORSING OOR POUE EN KRAGDRADE
Kommer heers oor die toekoms van die Ludwigse pou, wat moeilik kragdrade ontwyk.

25 Maart 2009


SUKSES TE DANKE AAN ALBATROSTAAKSPAN
Die dood van albatrosse in Suid-Afrikaanse waters as neweproduk van die langlynvisbedryf is sedert 2006 met 85% verminder.

21 Maart 2009


FORELLE NOG IN M’LANGA VEILIG, MAAR NIE IN KAAP
CapeNature het oorlog verklaar teen uitheemse roofvisspesies in sy koue riviere.

20 Maart 2009


DIE WÊRELD OM ONS: LOS VIR SKILLIE, HY SUKKEL GENOEG
Daar is al meer bergskilpaaie in Johannesburgse tuine as wat daar in die veld oor is.

14 Maart 2009


KOBRA KRUL OM BEEN, MAAR MAN HOU AAN RY
Man van Pretoria ry van Biyamiti in die Kruger Wildtuin tot by Lydenburg, met ‘n Mosambiekse spoegkobra in die kar.

4 Maart 2009


ONTWIKKELING GROOTSTE BEDREIGING
Die grootste bedreiging vir vleilande in Suid-Afrika is nié klimaatsverandering nie, maar behuisingsontwikkelings wat deur geldgierige munisipaliteite aangemoedig word.

27 Februarie 2009


SA RIVIERE GAAN STEEDS AGTERUIT
Die mees besoedelde rivier in Suid-Afrika is waarskynlik die Olifantsrivier wat deur Mpumalanga vloei.

25 Februarie 2009


BOBBEJANE SE VREEMDE GEDRAG
Bobbejane wat glo kleintjies teen geëlektrifiseerde plaasheinings gooi, is nie so vergesog as wat dit klink nie.

19 Februarie 2009


OLIFANTBUL RUK ALEXANDER SE TAND UIT
Olifantbul se eienaardige optrede teenoor sy dooie “vriend” se karkas.

12 Februarie 2009


OLIFANTBUL GROET KRUGER-GROTE
Toeriste wat naby die karkas geparkeer het, het gesien hoe ’n olifantbul daar aankom en probeer om sy vriend op te tel.

12 Februarie 2009




Kontak ons
 
© 2003-2010 Wildlife South Africa CC - All Rights Reserved - Disclaimer