Wildlife South Africa specialises wildlife safaris, birding tours, adventure travel, visits to cultural sites and accommodation in South and southern Africa, and the latest wildlife news.
 
 
 

ARGIEF: AFRIKAANSE BYDRAES

Kampvuur. Kopiereg: Eric Reissinger
Argief:
RUBBERBOOT HELP PERLEMOENSTROPERS JAG
’n Nuwe wapen in die stryd teen perlemoenstropers is in ’n winderige Bettysbaai te water gelaat.

7 Februarie 2009


BOOMSLANG PIK MAN IN ONGEWONE VOORVAL
Die voëlkenner, mnr. Geoff Lockwood, was in die Talamati-bosveldkamp in die Krugerwildtuin toe die slang hom net bokant die enkel gepik het.

3 Februarie 2009


LEEU SLEEP GILLENDE MAN UIT TENT
’n Leeuwyfie het die man, wat met sy kop in die oop deur van die tent geslaap het, met slaapsak en al uit die tent uit gesleep.

3 Februarie 2009


AFGELEË BERGWOUD LEWER RARE SKATTE OP
Plant- en dierkundiges verras oor nuwe spesies in die afgeleë woud op die berg Mabu in Mosambiek.

30 Januarie 2009


REUSE-HAAI IN RIVIER
’n Vier meter lange Zambesi-haai van by die 500kg is in die Breederivier by Witsand gevang.

30 Januarie 2009


LIEFDE VIR SLANGE KOS BEWAARDER SY LEWE
’n Ervare wildbewaarder van die Thornybush-wildreservaat naby Hoedspruit is dood nadat hy deur ’n “klein slangetjie” gepik is.

26 Januarie 2009


VOËLEIERS IS DUN OOR GEMORS - STUDIE
Die voortbestaan van onder meer slanghalsvoëls en ander groot watervoëls in Suid-Afrika word ernstig deur verskeie faktore bedreig.

21 Januarie 2009


HISTORIESE HUIS BRAND IN GAMKASKLOOF
Vuur in die Hel (Gamkaskloof) vernietig gerestaureerde huisie van Tant Lenie Marais.

19 Januarie 2009


RAAR EN SELDE GESIEN – ʼn NUWE AANWINS VIR ONS TUIN!
Die nuwe tuinbesoeker is nou bekend – maar nog net deur sy roep!

15 Desember 2008


SEUN (15) KRY 45 STEKE NADAT HAAI HOM HAP TOE HY VRIEND WOU HELP
Plettenbergbaai - Die voorval het weer gewys dat hengelaars nie goedsmoeds aan hul vangste moet raak nie.

12 Desember 2008


KRUGERWILDTUIN – DEURPAD NA MOSAMBIEK!
Voorgestelde oorslaap tevergeefs?

4 Desember 2008


LAASTE PAPEGAAIE
Help veg teen die uitwissing van Suid Afrika se inheemse Grootpapegaai.

3 Desember 2008


FLAMINKKUIKENS BROEI UIT
Die bedreigde kleinflaminke van Kamfersdam by Kimberley maak weer wêreldgeskiedenis: Op die kunsmatige broei-eiland hier – die enigste in sy soort vir kleinflaminke in die wêreld – broei weer kuikens uit.

28 November 2008


BEWAREAS MAAK STEM DIK OOR STAALSTRIKKE VIR UITROEI VAN ROOFDIERE
Slagysters word tans wydverspreid oor die hele Suid-Afrika gebruik, hoewel dié praktyk reeds in bykans 90 lande wêreldwyd verbied word.

20 November 2008


‘SIEK’ OLIFANTSRIVIER NOU DEUR SPAN KUNDIGES BEHANDEL
“Die rivier is die afgelope 50 jaar gebruik en misbruik en die besoedeling daarin word by die dag erger.

18 November 2008


DIÉ HANDEL SPEL DOOD VIR VOËLS
Die groot sportsaamtrek van sokker-geesdriftiges in 2010 in Suid-Afrika, kan die koers waarteen wilde aasvoëls doodgemaak en gebruik word vir tradisionele middels, aansienlik verhoog. Sommige spesies kan moontlik oor bietjie meer as omtrent 10 jaar uitgewis wees.

17 November 2008


WATERKRISIS DREIG IN SA, SÊ KENNER
Die Loskopdam is deurtrek van siaanbakterie wat volgens Turton chemies net so giftig soos die gif van ’n rinkhals is.

7 November 2008


BESOEK DIE ‘PLEK VAN GROOT GERAAS'
Die Augrabies-waterval word beskryf as ’n ontsagwekkende skouspel van water wat oorverdowend vir 56 m afstort tot in die Oranjerivier

4 November 2008


VISTREILER NEEM JOU NA SEEVOËLS
Kaapstad het ’n wenresep vir die groeiende internasionale voëlkykgemeenskap.

25 Oktober 2008


PARK NIE IN ’N DAG KAF
Besoek gerus die Golden Gate Hoogland- Nasionale Park.

10 Oktober 2008


GEHEIME WÊRELD VAN DIE YSTERVARK
Tegnologiese hulpmiddels verskaf reeds nuwe inligting oor ystervarke se gedragspatrone.

6 Oktober 2008


SANDVELD, NOG ’N PUIK VS-BESTEMMING
Die Sandveld-natuurreservaat naby Bloemhof, ‘n topvoëlkykbestemming en hengelparadys, is seker een van die mooiste en interessantste Vrystaatse provinsiale reservate.

2 Oktober 2008


SLAGYSTERS WEER IN DIE VISIER
Slagysters word tans wydverspreid oor die hele Suid-Afrika gebruik, hoewel dié praktyk reeds in bykans 90 lande wêreldwyd verbied word.

28 September 2008


VROT H2O BEDREIG SA SE LANDBOU
Feitlik al Suid-Afrika se riviere is met giftige nywerheids- of myn-afval of rioolvuil besmet.

25 September 2008


DONKIEROETE NA DIE HEL AMPER VOLTOOI
Unieke donkieroete van die plaas - Living Watersv - 15 km vanaf Calitzdorp na Gamkaskloof, nader voltooiing.

9 September 2008


DUKE SE ANDER TAND BLY IN DIE SLAG
Olifant nou sonder slagtande.

5 September 2008


ONTWIKKELING: BEWARINGSGEBIED KOM LANGS JEFFREYS
Die Gamkab-bewaringsgebied sal 2 746 ha beslaan en grens aan Jeffreysbaai.

3 September 2008


SA HET NOU AKSIEPLAN OM SEEVOËLS TE BESKERM
Suid-Afrikaanse visbote (insluitende treilers) is jaarliks na raming verantwoordelik vir die dood van sowat 21 000 seevoëls.

23 Augustus 2008


'N OLIFANT IS NIE NET ’N OLIFANT NIE
Politieke besluite en winsgewende jagpermitte mag dalk ‘n doodsvonnis wees vir al die skaars woestynolifante in die Kunene-gebied van Namibië.

17 Augustus 2008


VREDEFORTKOEPEL: SA MOET WAKKER SKRIK
Unesco, die Verenigde Nasies se organisasie vir onderwys, wetenskap en kultuur, het die Suid-Afrikaanse regering ernstig vermaan oor die swak toestand waarin een van Suid-Afrika se wêreld-erfenisgebiede, die Vredefortkoepel, hom bevind.

17 Julie 2008


VOËLKYKERY IS VIR ALMAL
Voëlkykery kan vir eie ontspanning geniet word of daar kan op ’n wye verskeidenheid gebiede tot die wetenskap bygedra word.

16 Julie 2008


VETVERDIKKING EIS NÓG KROKODILLE IN WILDTUIN
Krokodilvrektes in Kruger Nasionale Park – die raaisel duur voort!

11 Julie 2008


KNP KORT GLO BETER HEININGS
Mnr. Marthinus van Schalkwyk, minister van omgewingsake en toerisme, het gesê die regering het vanjaar R200 miljoen beskikbaar gestel om infrastruktuur in die wildtuin te verbeter.

23 Junie 2008


BESKERM OLIFANTS TEEN MYNE, VRA GROEP
Die Olifantsrivier, een van die grootste riviere wat deur die Kruger Wildtuin vloei is onder geweldige druk weens steenkool- en platinummynbou bedrywighede en uitermatige besoedeling wat daarmee gepaardgaan.

17 June 2008


KRUGERWILDTUIN IS STROPERS SE GEWILDSTE TEIKEN, WYS SYFERS
Die Krugerwildtuin is ’n knelpunt vir wilddiefstal.

12 Mei 2008


DOSYNE VERANDERINGE VAN AFRIKAANSE VOËLNAME VOORGESTEL
Wanneer eindig die gepeuter met Engelse en Afrikaanse voëlname, asook dierename, wêreldwyd en veral in Suid Afrika?

3 April 2008


PROBLEME IN DIE OLIFANTSAFARI - BEDRYF
Van Schalkwyk steek ’n stokkie voor ‘onding’ van Olifantsafaris

26 Februarie 2008


FLAMINKE BROEI SUKSESVOL - KIMBERLEY (SUID AFRIKA)
Eerste keer tot nog toe dat Kimberley se wêreldbekende permanente kleinflamink-bevolking van nagenoeg 30 000 suksesvol hier gebroei het.

14 Januarie 2008


STADSLAWAAI EN RUSTIGE TUINVOËLS
Die skemeraand bring weer stilte....

10 Desember 2007


TARENTALE IN DIE TUIN - 3
Wie sê dis net die kat wat terugkom – wat van ʼn tarentaalmannetjie?!

4 November 2007


HIËNA GRYP 8-JARIGE AAN KOP
Die hiëna het haar in die Third Bridge-kamp in die Moremi-natuurreservaat in Botswana aangeval.

23 Augustus 2007


Aardverwarming, Uitlaatgasse, Klimaatverandering – Iets is aan die verander!
“Piet” gesels weer na ‘n lang afwesigheid.

28 Junie 2007


SUID AFRIKA SE BILTONGJAGTERS – INTERESSANTE FEITE
Omtrent 200 000 plaaslike jagters gaan elke jaar na die jagveld om meestal vir die pot te skiet of met die doel om biltong te maak.

30 Maart 2007


DIE ALIBAMA
Waar kom hierdie bekende liedjie vandaan?

5 Desember 2006


DIE SLANGE LOOP ALWEER
Dis daardie tyd van die jaar. Die slange loop alweer.

9 November 2006


OMGEWINGSBEWUSTHEID
Om te let op jou omgewing en daarvan bewus te wees, is meer as net sien en hoor.

3 Oktober 2006


WILLIE SE VINNIGE BOSVELDHAPPIE
‘n Storie wat lei tot ‘n vinnige resep vir die “nie so honger dae” in die bosveld.

16 September 2006


KRUGER NASIONALE PARK – JONGSTE WILDGETALLE
Volgens SANPARKS se jaarverslag van 2005 – 2006, is die jongste getalle soos volg....

12 September 2006


SKEMEROGGEND EN LATER IN SIRHENI – KRUGER WILDTUIN
‘n Beker koffie met kondensmelk, beskuit en ‘n gemaklike stoel...........

30 Augustus 2006


BILTONG JAGTERS DRA BAIE BY TOT DIE SA EKONOMIE
Springbokke is die gewildste boksoort wat gejag word deur Biltongjagters.

19 Julie 2006


KRUGER WILDTUIN – NOORD, MIDDEL OF SUID?
‘n Persoonlike voorkeur....

7 Junie 2006


PRETORIA IS NOG WILD
Koedoe en Krokodil in woongebiede, maar dis nie al nie .........

12 April 2006


KRUGER WILDTUIN – WAARNA KYK JY?
Hoekom staan julle hier? Waarna kyk julle? Sien julle leeus? Dit het baie mense al seker tot vervelens toe gehoor by mede-besoekers aan die Kruger Nasionale Park.

8 Februarie 2006


TARENTALE IN DIE TUIN (2)
Opvolg van Tarentale in die tuin (1) – artikel wat op 5 Desember geplaas is.

9 Januarie 2006


DORINGBOME NIE MEER ACACIAS NIE?
Ons lewe in ‘n tyd van naamsveranderings – indien nie vir sogenaamde geskiedkundige en politieke korrektheid nie dan wel vir oënskynlike wetenskaplike eenvormigheid.


9 Desember 2005


TARENTALE IN DIE TUIN
Op die oop erf was hulle tuis….

5 Desember 2005


DIERE BEHEPTHEID
By sekere mense het die bewaringsgedagte verwronge geraak…

22 November 2005


SUID AFRIKAANSE RESEPTE – wildlifesouthafrica.com
Welkom by ons nuwe resepte bladsy………

20 Oktober 2005


NOG DRINKERS!
Die nuweling is die Kuifkophoutkapper……..


20 Augustus 2005


BIRDS OF SOUTHERN AFRICA – ROBERTS’ - 7de UITGAAF
Is ‘n volledige indeks onnodig?

18 Augustus 2005


KRUGER NASIONALE PARK – WILDTUIN OF PIEKNIEK-OORD OP PAD NA DIE OOSKUS ?
Vrae oor die nuwe deurpad en ander kwessies…..

11 Augustus 2005


OOR ETIKET EN REËLS IN DIE KRUGER WILDTUIN
Reëls en regulasies moet konsekwent toegepas word….

20 Julie 2005


BOSKOS EN ALLEGAARTJIES
Oor Veldresepte en Boslekkernye……..

15 Junie 2005


QUIS CUSTODIET IPSOS CUSTODES ?
Sewe rooibokke met stokke en ysters doodgeslaan by Skukuza……

7 April 2005


LEES DIE TEKENS REG
Het ons stadsmense met ons koerant en sy opskrifte nie verleer om te lees wat werklik saak maak nie?.......

5 April 2005




Kontak ons
 
© 2003-2010 Wildlife South Africa CC - All Rights Reserved - Disclaimer